Die pad na Heiligmaking

Ek weet dat baie van julle vra hoe ‘n mens heilig kan lewe. Ek wens daar was ‘n maklike antwoord of ‘n resep wat ek vir julle kan gee en sê “doen dit en jy sal heilig wees”, maar dit is nie hoe dit werk nie. Heiligmaking is ‘n pad wat jy saam met die […]

Lees meer

Ek is tot alles in staat

Die HERE kan mense se lewens verander; baie keer voor hulle oë as hulle net bereid is om te luister na die Gees van die HERE. Die HERE praat gedurig met ons, maar die geraas van hierdie wêreld in die vorm van bekommernisse en dringende wêreldse dinge wat gedoen moet word, maak dat ons die […]

Lees meer

Die Bekerings Doop

Ek het die laaste ruk taamlik baie vrae oor die doop na die bekering gekry en daarom gaan ek ‘n paar dinge aan u verduidelik. Hierdie gedeelte gaan ongelukkig langer wees as normaalweg, maar dis nodig om die hele konsep aan u te verduidelik. Wat is die Bekerings Doop? Die woord doop is afgelei van […]

Lees meer

Wat satan nie wil hê jy moet weet nie

Ons almal sukkel om van sonde ontslae te raak. Net sodra jy dink dat jy nou iets reggekry het of dat jy nou ‘n verskil gemaak het, dan val jy weer terug! Dis ‘n ewigdurende stryd! Ons probeer perfek wees, maar die waarheid is dat niemand is nie! Iemand wat baie slimmer is as ek […]

Lees meer

God se Mandaat

Ek is maar net te bewus daarvan dat dit wat julle op my webruimte lees baie keer verskil van wat julle in julle kerke hoor. Dis jammer dat dit so is… Die rede waarom dit so is, is omdat kerke verbid word aan ‘n mandaat en daardie mandaat bepaal die kerk se siening oor die […]

Lees meer