Bybel Studie

Die leerskool van die HERE

Jesus, help ons om te verstaan dat U ‘n doel het met alles wat U doen. Ons mag miskien nie die doel verstaan nie, maar help ons om nader aan U te beweeg en om beheer van ons lewens in U hande te los. Dis die enigste manier vir ons om ‘n sinvolle lewe in […]

Lees meer

Here, ek is jammer

Ons almal sondig een of ander tyd, selfs al is jy ‘n Kind van God en al beklee jy ‘n vername posisie. Owerspel en moord : Beroemde Koning skuldig! Laasgenoemde klink soos ‘n koerant opskrif, maar dit is nie. Alhoewel die gebeure waar is, het dit baie lank gelede gebeur! In 2 Samuel 11 en […]

Lees meer

Neem afskeid van sonde

Hoe maklik vergeet ons as geredde Christene waaroor die bekering gaan… Hoe maklik luister ons nie na satan se leuens en dan val ons terug nie! Dis om die rede dat ek julle vandag terug gaan vat na die basiese beginsels van Christen wees. “Back to the basics” soos die Engelse dit noem! Ek besef […]

Lees meer

As slegte dinge gebeur

Die Here stap sowaar ‘n wonderlike pad met elkeen van ons! Ons sien dit weinig raak, want ons is so opgesweep in die nou en ons laat so toe dat ons emosies in die pad kom, dat ons nie die wonderlike gawes raak sien wat God ons gee nie. Die teksvers vandag is Handelinge 27. […]

Lees meer

Wat beteken dit om te wandel deur die Gees?

Wat beteken dit om te wandel in die Gees? Eerstens beteken dit om jou lewe reg te kry en jou lewe te leef in ooreenstemming met die Wil van die Vader, maar dis meer as dit. Kom ons kyk! In Galasiërs 5:16-17 gee die Bybel vir ons die eerste antwoord “[16] MAAR ek sê: Wandel […]

Lees meer