Eind Tye

Gees vervulde bruid van die HERE

HERE, gee tog dat die wat hierdie lees sal verstaan dat U ernstig is oor hierdie saak; dat U geen doekies omdraai nie. Wys tog in hulle harte dat hierdie woord die waarheid is. Amen! Vandat ek geskryf het dat die HERE vir ‘n “Gees Vervulde” bruid gaan kom, was daar baie vrae. Julle sien, […]

Lees meer

Die laaste siele oes

HERE, Koning, maak tog mense se harte en hulle ore oop om te besef dat ons tyd min is! AMEN! Ek het hierdie afgelope tyd baie oor die wegraping geskryf. Baie daarvan was hersiening van werk wat ek in die verlede geskryf het. Ek het eers nie verstaan waarom die Gees wil hê dat ek […]

Lees meer

Wat om te doen as jy die wegraping gemis het

As die wegraping plaasgevind het en jy lees hierdie, gaan jy tien teen een baie verward wees. Jy geen heel moontlik nie verstaan wat gebeur het nie. As jy ‘n Kind van die Here is en jy het tot bekering gekom, gaan jy sekerlik nie verstaan waarom jy nog hier is nie. Jy gaan iemand […]

Lees meer

Die Waarheid oor die Wegraping

Die wat nie in die wegraping glo nie, is baie lief om te sê dat die woord “wegraping” nêrens in die Bybel voorkom nie. Hulle is natuurlik reg, maar die konsep daarvan word in die Bybel aan ons verduidelik! Op soortgelyke wyse kom die woord “drie eenheid” word ook nêrens in die Bybel voor nie, […]

Lees meer

Meer tyd word ons gegun

Hierdie is ‘n baie moeilike boodskap om vir julle te bring, want ek weet maar net te goed hoe baie van julle die koms van ons Koning op die Wolke verwag… Ek het hierdie week baie gebid. Ek was teleurgestel. Ek het gehuil by die HERE, maar God die Vader se besluit was gemaak. Meer […]

Lees meer