Ek is op die oomblik besig om Mary K Bakster se boekie oor haar ondervindinge saam met Jesus in die hel te lees en dis dan ook waarom ek hierdie gedeelte met julle wil deel.
Lees meerChristenskap sonder liefde is dood
Ek glo die HERE is besig om ons gereed te kry vir die dag wanneer Hy gaan kom om ons te kom haal. Ek let op dat die boodskappe wat ek kry al hoe meer gesentreer word om ons gereed te kry vir daardie dag.
Lees meerBewaar jou ore!
Iemand het nou die dag vir my ‘n boodskap gewys wat iemand op sosiale media gepos het. Dit was nie die eerste keer dat ek so iets gesien het nie en dit gaan seker ook nie die laaste keer wees nie…
Lees meerEk het julle uitverkies
Hoe baie van julle wat hierdie lees word deur ander mense gehaat? Hoe baie van julle word deur ander mense bespot? Hoe baie van julle word elke dag uitgekryt dat julle niks kan reg doen nie?
Lees meerDie Bekerings Doop
Ek gaan vandag ‘n bietjie stilstaan by die doop, want ek weet dat daar mense is wat hieroor wonder.
Lees meer