Naasteliefde

Naasteliefde

Jesus, help ons asseblief om die belangrikheid van naasteliefde te verstaan en daarmee saam te verstaan wat dit beteken om sagmoedig en nederig te wees. Amen!

Lees meer
Die nuwe jy – Kolossense 3:1-17

Die nuwe jy – Kolossense 3:1-17

Almal het al gewonder oor hoe ons as Kinders van die Allerhoogste God moet optree, want ons is tog immers gesante van hom! Ek het al op verskeie geleenthede hieroor geskryf, maar Kolossense 3:1-17 gee ‘n baie beter verduideliking as wat ek ooit op my eie vir julle sou kon bring.

Lees meer
Is ek waardig?

Is ek waardig?

Ek wil vandag stilstaan by ‘n enkele vers in Lukas 21:36: “Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.”

Lees meer
Die Vryheid van Keuse

Die Vryheid van Keuse

Ek weet maar net te goed dat ek die laaste ruk vreeslik baie praat oor die bekering, vergifnis en die HERE aanneem as Persoonlike Saligmaker. Hierdie is konsepte wat vir die HERE baie belangrik is en ek wens mense wil gehoor gee…

Lees meer