Profesieë

Profetiese boodskap vir Suid Afrika (Donderdag 30 Maart 2017)

Ek het vandag ‘n boodskap van die HERE vir julle. Ek het hierdie boodskap Donderdag oggend verlede week ontvang, maar op daardie stadium het ek nie verstaan waarom die HERE so ‘n boodskap vir my sou gee nie. Ek sou later daardie oggend die doel agter die boodskap verstaan… Die boodskap van die HERE kom […]

Lees meer