Profisieë

Huil My geliefde land…

Met vandag se boodskap gaan ek aansluit by my vorige een, want die HERE het nog nie klaar gepraat nie. Die van julle wat oud genoeg is, sal weet hoe ‘n voorspoedige land Suid Afrika in die 1970 en 1980’s was. Hierdie land was ‘n krag reus aan die suidpunt van Afrika. Gedurende daardie tyd […]

Lees meer

EK KAN EN EK SAL, SPREEK DIE HERE HERE!

Die HERE het vanoggend sy boodskap van ‘n paar weke gelede in Safanja 3:19-20 by my bevestig! Kom ons kyk wat staan in Sefanja 3:19-20: “[19]  Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle […]

Lees meer

Twyfel jy dat die vyand gaan wen?

Ek hoef seker nie vir julle te vertel wat die afgelope week gebeur het in ons land nie. Ek weet dat baie van julle bekommerd is en dat sommige wonder waarheen alles op pad is. As ons kyk wat alles in die media gesê word van dreigemente van geweld wat een mense gedoen word wat […]

Lees meer