Julle wat gereeld my boodskappe lees sal weet hoe baie ek praat oor Heiligheid en hoe belangrik ‘n Heilige leefstyl vir die Kind van God is.
Lees meerCategory Archives: Alle Boodskappe
Jou sondes is vergewe
In my vorige boodskap het ek met julle gesels oor Jesus se mop van vergifnis en vandag staaf Jesus daardie boodskap in Lukas 7:36-50.
Lees meerDit kan skoon gemaak word
Ek staan nou die dag besig om die vloer te mop toe dit by my opkom dat niks ooit so vuil is dat dit nie skoon gemaak kan word nie.
Lees meerDie vrou van Samaria
In Johannes 4 lees ons van die Samaritaanse vrou en dit gee vir ons ‘n rare kykie in die denkwyse van die mense waarmee Jesus gewerk het.
Lees meer