Hoeveel kos ‘n wonderwerk?

Hoeveel kos ‘n wonderwerk?

Getuienisse versterk ons en dit laat ons raaksien net hoeveel Jesus werklik vir ons doen sonder dat ons dit besef. So ‘n tyd gelede het iemand hierdie getuienis vir my per e-pos gestuur. Ek het die oorspronklike getuienis gaan opsoek en vandag gaan ek dit met julle deel.

Lees meer
Mors ons Jesus se bloed?

Mors ons Jesus se bloed?

Jesus het Sy bloed gestort om ons heiligheid voor God die Vader te verseker, maar meer en meer gebeur dit dat ons vergifnis vir ons sondes vra en dan net aangaan om dit weer te pleeg!

Lees meer
Jesus se geskenk

Jesus se geskenk

As geredde Christene besef ons nie altyd wat se geskenk Jesus vir ons bewerkstellig het deur Sy kruisdood nie. Vir baie is dit ‘n simboliek van God se onblusbare liefde vir die mens, maar ek kan vir julle verseker dat dit baie meer is as dit.

Lees meer
Boodskap van die HERE

Boodskap van die HERE

Die HERE het Donderdag vir my ‘n boodskap gegee en ek kan hierdie boodskap nie van my gedagtes af kry nie. Dit sê vir my net een ding en dit is dat ek hierdie boodskap moet oordra.

Lees meer
Die krag van geloof

Die krag van geloof

Almal van ons is klein gelowig op een of ander stadium van ons lewens. As probleme so vinnig en baie op ons afkom, dan is ons geneig om maar net te gou die handdoek in te gooi. Ja, ek ook, want ek is ook maar net ‘n mens.

Lees meer