Werk en vergeet van die tyd

Werk en vergeet van die tyd

Baie van julle werk baie hard om alles klaar te kry voor Jesus gaan kom. Selfs ek maak nou meer tyd vir die HERE se werk as ooit te vore, maar as mens wonder ek of daar tyd gaan wees om almal te bereik. Kyk net wat sê die HERE oor ons pogings.

Lees meer
Wie in die wegraping geneem sal word

Wie in die wegraping geneem sal word

Hierdie is ‘n vraag wat deur baie van ons se koppe maal. Is ek gereed? Sal ek saam met die HERE gaan as Hy kom om ons te haal? Ons almal word getref deur pyle van skuld en beskuldigings: Jy bid nie genoeg nie; jy het die HERE verloor; die HERE is ongelukkig met jou of jy stel die HERE teleur en so gaan dit aan.

Lees meer