Onvoorwaardelike Liefde

Onvoorwaardelike Liefde

Die wonderlikste dag vir Jesus was die dag wat jy vir Hom gekies het. Daardie dag wat jy met jou hart bely het dat Jesus jou verlosser is en dat jy vir altyd aan Hom wil behoort. Daardie dag het Jesus se hart nog vinniger geklop vir jou, want jy het gesê dat jy Syne wil wees vir altyd en altyd! Wat ‘n dag was dit nie! Van al die keuses wat jy kon gemaak het, het jy die regte keuse gemaak! Prys die Naam van Jesus!

Lees meer
Verkondig die Evangelie!

Verkondig die Evangelie!

Ek weet nie wie van julle opgelet het hoe baie mense skielik toetree tot die evangelisasie proses nie. Ek praat van gewone mense wat geen opleiding het in teologie nie!

Lees meer
Dertig Silver Stukke

Dertig Silver Stukke

Die HERE het my Bybel vanoggend laat oopslaan by Mattheus 26:14-16. Ek kan nie help om te dink dat dit ‘n waarskuwing vir iemand is nie. Ek wil net sê dat ek nie weet wie dit is nie, maar ek is oortuig daarvan dat die Gees van die HERE reeds met jou begin praat het sodat as jy hierdie boodskap lees, jy sal weet dat dit vir jou bedoel is.

Lees meer
Wat is Sonde?

Wat is Sonde?

Ek is seker dat julle al hierdie vraag vir julleself gevra het, maar julle moet weet dat julle nie alleen hierdie vraag vra nie. Baie ongelowiges het al dieselfde vraag gevra!

Lees meer