Profesie teen die herders van Israel

Profesie teen die herders van Israel

Een van my lesers het gevra dat ek moet uitbrei oor die woord soos opgeteken in Esegiël 34:1-10. Dis ‘n boodskap wat uitsluitlik gemik is op die leraars. Dis ‘n harde boodskap, maar dis een wat gelewer moet word.

Lees meer
Vrees die Here

Vrees die Here

Dis vir die Here baie belangrik dat ons moet verstaan wat dit beteken om Hom te vrees. Baie dink dat ons in absolute vrees moet lewe; so bang, dat ons net die hele tyd wil wegkruip! Daar is egter ‘n baie dieper betekenis!

Lees meer