Wat is die sin van die lewe?

Wat is die sin van die lewe?

Ek is seker dat baie van julle al oor hierdie vraag gewonder het! Eintlik moet mens meer spesifiek hieroor wees en vra hoe ‘n mens insig, vervulling en bevrediging in die lewe kry? Kom ons kyk ‘n bietjie!

Lees meer
Let op en kyk!

Let op en kyk!

Die Gees is baie besig met my die laaste ruk. Omtrent elke vers wat ek in die Bybel kry wys op die HERE se spoedige terugkeer. Ek wens daarom dat ek elke persoon wat hierdie boodskap sien, aan die skouers kan vat en hom kan wakker skud! Die mees belangrikste gebeurtenis van die mens se geskiedenis op hierdie aarde gaan binnekort plaasvind!

Lees meer