Is jy met My of teen My

Is jy met My of teen My

Die HERE seën julle, geliefde lesers. Mag ons almal die vermoë kry om die vyand uit te oorlê as hy teen ons te staan kom. In hierdie boodskap wys die HERE duidelik aan ons wat ons mag doen en nie mag doen nie en hoe ons kan keer dat satan ons verlei. Ons is in […]

Lees meer
Teen die Heilige Berg op

Teen die Heilige Berg op

Mag die bystand en die vrede van Jesus met julle wees, dierbare lesers. Die HERE wil hê dat elkeen van julle moet weet dat julle gedurig in Sy gedagtes is. Hy wag vir jou om te sien hoe doelloos jou aardse bestaan is en om in geloof ver buite jou vermoëns uit te ryk! Almal […]

Lees meer
Uitnodiging om hoër te klim

Uitnodiging om hoër te klim

In Johannes 15:5 staan “Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.” Hierdie is ‘n uitnodiging om in die HERE te bly en Hom alles te gee wat ons het, want as ons in die Wynstok […]

Lees meer
Die HERE is nie ‘n slawedrywer nie

Die HERE is nie ‘n slawedrywer nie

So ‘n tyd gelede het ek geskryf dat ons die HERE eerste moet stel in ons lewens deur eerste ding in die oggend te bid voor ons met ons daaglikse take begin. Ek weet dat sommige van julle nie verstaan nie, daarom gaan ek in vandag se boodskap verduidelik. Soos daar in Prediker 3:1 staan […]

Lees meer