Wie in die wegraping geneem sal word

Wie in die wegraping geneem sal word

Hierdie is ‘n vraag wat deur baie van ons se koppe maal. Is ek gereed? Sal ek saam met die HERE gaan as Hy kom om ons te haal? Ons almal word getref deur pyle van skuld en beskuldigings: Jy bid nie genoeg nie; jy het die HERE verloor; die HERE is ongelukkig met jou […]

Lees meer
Jesus maak die storms stil

Jesus maak die storms stil

Hoe lyk die storms in jou lewe? Hoe groot is die branders wat teen jou lewens bootjie slaan? Voel dit vir jou of jy enige oomblik kan sink in ‘n see van probleme wat net nie wil ophou nie? Kom ons lees in Mattheus 8:23-27 “[23]  En toe Hy in die skuit klim, het sy […]

Lees meer
Bekommernisse

Bekommernisse

Ek het hierdie afgelope week besef hoe gelukkig ons as Kinders van God werklik is. Eerstens het ek Mattheus 6:25-34 in die Bybel gekry: “[25]  Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe—wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam—wat julle sal aantrek nie. Is die […]

Lees meer
Bloed Maan

Bloed Maan

Min van ons weet seker wat nie in Israel aan die gebeur is nie, want nuus oor Israel is gereeld in die nuus. Vir ‘n land so groot soos die Kruger Wildtuin, domineer Israel absoluut die nuus! Ons weet ook dat Israel ‘n kritiese rol gaan speel tydens die Verdrukking en dis ook die rede […]

Lees meer
Wat sê die Bybel omtrent seks buite die huwelik?

Wat sê die Bybel omtrent seks buite die huwelik?

Gedurende die seksdaad gee en neem beide paartjies. Letterlik beteken dit dat jy jou liggaam oorhandig aan iemand anders, en weer ook sy liggaam ontvang. Gedurende die seksdaad word man en vrou een soos die Bybel ons ook op baie plekke noem. In Mattheus 19:5 sê Jesus self: “Om hierdie rede sal die man sy […]

Lees meer