As die wegraping plaasgevind het en jy lees hierdie, gaan jy tien teen een baie verward wees. Jy geen heel moontlik nie verstaan wat gebeur het nie.
Lees meerCategory Archives: Belangrike Artikels
Die Bruidegom Kom! Is jy gereed? Dis ‘n vraag wat elke Christen hom of haarself behoort af te vra!
Die Waarheid oor die Wegraping
Die woord wegraping kom van die Griekse woord harpazo (αρπάζο) wat beteken om om te gryp, met geweld weg te neem, aan te gryp, gretig op aanspraak te maak, uit te ruk of weg te ruk.
Lees meerVyandskap tussen saad
Iemand het hierdie boodskap op ons Telegram groep gepos en van daardie tyd af praat die Gees van die HERE met my om hierdie boodskap verder uit te dra.
Lees meerIs dit genoeg om net gered te wees?
Ontelbaar baie Geredde Kinders van die HERE glo dat jy net gered hoef te wees om die wegraping mee te kan maak… As jy so dink, liewe leser, dan gaan jy baie verkeerd wees!
Lees meerDie wegraping en die Joodse Trou Seremonie
Ek het al hierdie stukkie vir julle gebring, maar siende dat die wegraping so naby is, gaan ek dit nou weer doen om vir u te wys hoe ‘n Joodse Trou Seremonie inskakel by Jesus se verlossings plan vir ons as mens en die daaropvolgende wegraping.
Lees meer