Geeste Oorlogvoering

Geeste Oorlogvoering

Hierdie kan ‘n redelike gekompliseerde onderwerp wees om oor te praat, maar dis tog belangrik dat ons as Kinders van die HERE hiervan. Dis waarom ek vandag met julle hieroor wil gesels, want as Kinders van God moet ons weet hoe om teen satan te kan baklei.

Lees meer
Wat is Sonde?

Wat is Sonde?

Ek is seker dat julle al hierdie vraag vir julleself gevra het, maar julle moet weet dat julle nie alleen hierdie vraag vra nie. Baie ongelowiges het al dieselfde vraag gevra!

Lees meer