Loterye en gelukspele

Loterye en gelukspele

Ek het op geleentheid oor hierdie onderwerp geskryf, maar die HERE wil hierdie les graag herhaal. Ons almal word op een of ander stadium deur die flitsende liggies en die idee van baie geld wen gevang. Ek was ook al daar… Dit gebeur met ons almal, maar sommige word nooit uit hierdie tronk bevry nie. […]

Lees meer
Wat sê die Bybel omtrent seks buite die huwelik?

Wat sê die Bybel omtrent seks buite die huwelik?

Gedurende die seksdaad gee en neem beide paartjies. Letterlik beteken dit dat jy jou liggaam oorhandig aan iemand anders, en weer ook sy liggaam ontvang. Gedurende die seksdaad word man en vrou een soos die Bybel ons ook op baie plekke noem. In Mattheus 19:5 sê Jesus self: “Om hierdie rede sal die man sy […]

Lees meer
Wat sê die Bybel oor die Wegraping?

Wat sê die Bybel oor die Wegraping?

Voor ons begin moet ons eers kyk wat die wegraping behels. Die wegraping is die proses waar Jesus in die geheim al die ware geredde Christene gaan kom haal en hulle weg voer Hemel toe. Intussen gaan die verdrukking op aarde afspeel voor Jesus aan die einde daarvan saam met die wat weggeraap was terug […]

Lees meer