Jesus kom gou!

Jesus kom gou!

Iemand het op geleentheid die getuienis van ‘n 90 jarige dame van die Valderes streek in Noorweë gekry. Sy het in 1968 ‘n visioen gesien het hoe die wêreld gaan lyk net voor die koms van Jesus. Baie van julle gaan te jonk wees om te onthou, maar in 1968 was die Koue Oorlog op sy velste.

Lees meer
Veertig dae in die woestyn

Veertig dae in die woestyn

HERE, ek wil bid en vra dat U ons oë sal oopmaak sodat ons sal sien dat U ons nooit alleen laat om op ons eie aan te beweeg nie, selfs al vertel satan dit vir ons. Help ons om te besef dat U altyd teenwoordig is en dat ons niks op ons eie hoef […]

Lees meer
Gees vervulde bruid van die HERE

Gees vervulde bruid van die HERE

HERE, gee tog dat die wat hierdie lees sal verstaan dat U ernstig is oor hierdie saak; dat U geen doekies omdraai nie. Wys tog in hulle harte dat hierdie woord die waarheid is. Amen! Vandat ek geskryf het dat die HERE vir ‘n “Gees Vervulde” bruid gaan kom, was daar baie vrae. Julle sien, […]

Lees meer
Die laaste siele oes

Die laaste siele oes

HERE, Koning, maak tog mense se harte en hulle ore oop om te besef dat ons tyd min is! AMEN! Ek het hierdie afgelope tyd baie oor die wegraping geskryf. Baie daarvan was hersiening van werk wat ek in die verlede geskryf het. Ek het eers nie verstaan waarom die Gees wil hê dat ek […]

Lees meer