God gaan voorsien vir die wat agterbly

God gaan voorsien vir die wat agterbly

Sommige van ons gaan agterbly, want die HERE het werkers nodig om die massas wat na die wegraping agtergebly het, op die regte pad te kry. Die Heilige Gees sal aan jou openbaar as jy een van die is wat bestem is om agter te bly. Om ‘n getuie vir die HERE wees en Sy […]

Lees meer
Wie in die wegraping geneem sal word

Wie in die wegraping geneem sal word

Hierdie is ‘n vraag wat deur baie van ons se koppe maal. Is ek gereed? Sal ek saam met die HERE gaan as Hy kom om ons te haal? Ons almal word getref deur pyle van skuld en beskuldigings: Jy bid nie genoeg nie; jy het die HERE verloor; die HERE is ongelukkig met jou […]

Lees meer