Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Getuienisse

Category Archives: Getuienisse

Hoeveel sal gereed wees?

Posted on 5 Oktober 20251 Oktober 2025 by Pastoor Nico Visagie

Vandag se boodskap is ‘n getuienis van een van ons gereelde lesers en wat met hom gebeur het, maar kom ons stel hom aan die woord.

Lees meer→

Die Bloed van Jesus verlos!

Posted on 24 Augustus 202521 Augustus 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ons verstaan nie altyd die krag van gebed of die leiding van die Gees nie en baie keer skud ons die gevoel af as lawwigheid…

Lees meer→

Alles is reeds betaal

Posted on 17 Julie 202515 Julie 2025 by Pastoor Nico Visagie

Ek het die volgende getuienis wat nie my eie is nie op Internet gekry en ek wil die baie graag vandag met julle deel.

Lees meer→

My weë is hoër as julle weë

Posted on 20 Oktober 202417 Oktober 2024 by Pastoor Nico Visagie

Niks in die lewe gebeur sommer maar net nie. Met alles is daar ‘n doel, maar ons as mens sien nie altyd die doel nie. Gaan kyk ‘n bietjie terug in jou eie lewe, liewe leser en jy sal die Hand van God duidelik sien! Daar is nie iets soos toevallig nie, net God gevallig!

Lees meer→

‘n Besoek aan die Hemel

Posted on 29 Augustus 202427 Augustus 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ek het hierdie getuienis van ‘n jong seun wat ek vandag vir julle gaan bring as aansporing om vas te hou en nooit moed op te gee nie.

Lees meer→

Post navigation

1 2 3 4 5 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »