Die werk van die HERE kom eerste!

Die werk van die HERE kom eerste!

Vandag wil ek vir julle ‘n storie vertel. Hierdie het werklik gebeur, maar die name van die persone gaan ek weerhou om hulle privaatheid te beskerm. Daar was ‘n prediker gewees wat ‘n groot huis gehad het, maar nadat sy kinders almal groot geword het en dit later net hy en sy vrou was wat […]

Lees meer
As jy maar net kon sien wat Ek sien

As jy maar net kon sien wat Ek sien

Ek wil vandag bid en vra vir wysheid, liewe HEER. Ek wil vra dat U ons die krag sal gee om aan U hand vas te hou, ongeag wat gebeur en dat ons net op U sal vertrou. Amen! Iemand het die week vir my die volgende rema boodskap gestuur: “Hou vas, Ek is by […]

Lees meer
Die lewens wedloop

Die lewens wedloop

Ons almal het al gehoor van ‘n Maraton en ons almal weet dat dit ‘n resies is wat per voet gehardloop word oor ‘n baie groot afstand. Hoe baie van julle het al gehoor van ‘n Ultra Maraton? Daar was jare gelede die bekende Sydney na Melbourne Ultra Maraton wat oor ‘n afstand van 875km […]

Lees meer
Eendag sal ons weet!

Eendag sal ons weet!

Iemand het die volgende stukkie op Facebook gepos en ek het dit so treffend gevind, dat ek dit met julle wil deel. Die oorspronklike skrywer is Ian Smit. Baie dankie aan jou vir hierdie juweel van ‘n boodskap! Ek sien die kind meters ver deur die lug trek as die motor sy fiets tref. Die […]

Lees meer
My weë is hoer as julle weë

My weë is hoer as julle weë

Niks in die lewe gebeur sommer maar net nie. Met alles is daar ‘n doel, maar ons as mens sien nie altyd die doel nie. Gaan kyk ‘n bietjie terug in jou eie lewe, liewe leser en jy sal die Hand van God duidelik sien! Daar is nie iets soos toevallig nie, net God gevallig! […]

Lees meer