Geestelike Woestyn

Geestelike Woestyn

Die HERE het ons gewaarsku dat daar vloeke en opdragte teen Sy kinders gaan kom… (Sien my vorige boodskap.)  Die HERE het gewaarsku dat versoeking gaan kom, maar soos baie het ek gereken dat die HERE my sal beskerm, maar die HERE laat toe dat satan ons partykeer in die stof rol net sodat ons […]

Lees meer
My pad deur die woestyn

My pad deur die woestyn

Soos julle weet, stap die HERE ‘n pad met elkeen van ons en vra Hy eintlik baie min van ons aan die begin, behalwe dat ons moet glo. Maar soos ons verhouding met die HERE groei en dieper word, vra die HERE al hoe meer dat ons op Hom moet vertrou. Soms is dit nodig […]

Lees meer