Suider Kruis Logo
  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » oortreding

Tag Archives: oortreding

Hou op om jouself te skop oor jou oortredinge

Posted on 24 Maart 202619 Maart 2026 by Pastoor Nico Visagie

Ons is Kinders van die Allerhoogste God en omdat ons perfeksie nastreef, is dit uiters ontstellend as ons vaal in ons strewe na perfeksie.

Lees meer→

Jesus ken jou en Hy weet alles

Posted on 10 Februarie 20267 Februarie 2026 by Pastoor Nico Visagie

In Johannes 12 lees ons die bekende verhaal van die vrou wat Jesus se voete met haar trane gewas het en met salf ingevryf het.

Lees meer→

Wanneer iemand jou vertroue skaad

Posted on 1 Desember 202428 November 2024 by Pastoor Nico Visagie

Ons almal se vertroue in ons medemens word een of ander tyd deur iemand geskaad. Dit het seker al met baie van julle gebeur.

Lees meer→

Op die regte plek saam met Jesus

Posted on 29 September 202427 September 2024 by Pastoor Nico Visagie

Hoe baie keer gebeur dit dat ons nie op die regte plek is saam met Jesus as gevolg van ons eie swakhede nie?

Lees meer→

Ons Sonde en God se Genade

Posted on 8 Augustus 20242 Augustus 2024 by Pastoor Nico Visagie

Die HERE se genade met ons sondaars is te groot om te verstaan en ek kan julle verseker dat Hy genade aan jou ook sal betoon.

Lees meer→

Post navigation

1 2 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »