Ek dink vandag aan daardie liedjie van die sanger Lukas Maree waar hy sê: “Ek sal kan doen met ‘n miljoen.” Hoe baie van ons het nie al daardie frase op ons eie herhaal nie?
Lees meerTag Archives: skat
Jy is die hoogtepunt van My dag!
Vandag het ek ‘n stoet boodskap van die HERE vir julle. Gewoonlik skryf ek hierdie boodskappe in my eie woorde, maar vandag gaan ek dit oordra presies soos ek dit ontvang het.
Lees meerGee alles wat jy het
In Markus 12:41-44 lees ons die gelykenis van die arm weduwee en die ongelooflike groot les wat ons daaruit leer.
Lees meer