Wat om te doen as jy die wegraping gemis het

As die wegraping plaasgevind het en jy lees hierdie, gaan jy tien teen een baie verward wees. Jy geen heel moontlik nie verstaan wat gebeur het nie. As jy ‘n Kind van die Here is en jy het tot bekering gekom, gaan jy sekerlik nie verstaan waarom jy nog hier is nie. Jy gaan iemand probeer blameer: die kerk, die Bybel, die HERE; iemand moet tog die skuld dra!