Boeke

Na sewe jaar, is Suider Kruis se stukkies nou beskikbaar in boek vorm!

Ons het so baie versoeke hiervoor gekry dat iets daaraan gedoen MOES word! Op die oomblik is die boek net in elektroniese formaat beskikbaar (EPUB/PDF), maar ons gaan dit ook binnekort ook in papier formaat beskikbaar hê.

Die elektroniese weergawe kan gratis onder afgelaai word, maar die papier formaat, wanneer beskikbaar, gaan ongelukkig net te koop aangebied word. Daar is ongelukkig koste verbonde daaraan om die papier weergawe te laat druk en dis waarom ons geld moet vra om uitgawes van ons kant af te dek.

Die boekie het geen kopiereg op nie en u kan dit kopieer, herversprei en aan vriende beskikbaar stel soos u goed dink. Hoe meer mense dit in die hande kry, hoe beter vir Jesus! Prys Sy Naam!

E-Pub Weergawe

33 Downloads

PDF Weergawe

304 Downloads