Huil My geliefde land…
Met vandag se boodskap gaan ek aansluit by my vorige een, want die HERE het nog nie klaar gepraat nie. Die van julle wat oud genoeg is, sal weet hoe ‘n voorspoedige land Suid Afrika in die 1970 en 1980’s was. Hierdie land was ‘n krag reus aan die suidpunt van Afrika. Gedurende daardie tyd […]
Lees meer→Profetiese boodskap vir Suid Afrika (Donderdag 9 November 2017)
Die HERE hoor jou Suid Afrika! Hy het medelye die ongeregtigheid in hierdie land; daarom gaan dinge binnekort verander! “Wee die bloed stad wat louter bedrog, vol geweld is, terwyl rowery nie ophou nie! Hoor, die sweep! En hoor, die gedreun van wiele! En perde wat jaag, en waens wat stamp! Weens die veelheid van […]
Lees meer→EK KAN EN EK SAL, SPREEK DIE HERE HERE!
Die HERE het vanoggend sy boodskap van ‘n paar weke gelede in Safanja 3:19-20 by my bevestig! Kom ons kyk wat staan in Sefanja 3:19-20: “[19] Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle […]
Lees meer→Twyfel jy dat die vyand gaan wen?
Ek hoef seker nie vir julle te vertel wat die afgelope week gebeur het in ons land nie. Ek weet dat baie van julle bekommerd is en dat sommige wonder waarheen alles op pad is. As ons kyk wat alles in die media gesê word van dreigemente van geweld wat een mense gedoen word wat […]
Lees meer→Profetiese boodskap vir Suid Afrika (Donderdag 6 April 2017)
Ek weet nie waarom die HERE my gekies het om hierdie boodskap aan julle te bring nie, want ek is nie ‘n profeet nie. Ek is ‘n sondaar wat genade ontvang het en niks meer nie, maar die HERE se wil moet geskied en ek moet gehoorsaam wees. Ons almal weet wat op die oomblik […]
Lees meer→