Tommy se getuienis
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Hierdie getuienis was vir my aangestuur en is nie my eie werk nie, maar ek het dit so treffend gevind dat ek dit met julle wil deel.
Lees meer→Luister na die stem
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Na hoeveel stemme luister ons elke dag en elkeen probeer om die dominerende stem te wees, maar sonder Jesus se stem is ons niks…
Lees meer→Jy weet nie wie jou raak sien nie
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Ons besef nie altyd die invloed wat ons op ander mense het nie en soms moet ons net op die regte plek wees om ‘m verskil te kan maak.
Lees meer→Drome droom en gesigte sien
Posted on by Pastoor Nico Visagie
“En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom.” (Handelinge 2:17)
Lees meer→Tot die hare op jou hoof is getel
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Ek het vandag nog ‘n getuienis vir julle, maar die keer kom dit van Paulus self af, soos opgeteken in Handelinge 27!
Lees meer→