Wat sê die Bybel oor tatoeëring?
Hierdie is ‘n vraag wat elke Kind van God die een of nader tyd vra en dit bly ‘n interessante onderwerp om oor navorsing te doen.
Lees meer→Wat is die Christelike seining omtrent spiritistiese mediums?
Die HERE se Kinders gaan ten gronde weens ‘n gebrek aan kennis en stel hulleself onwetend blootstel aan die okkulte sonder dat hulle dit besef.
Lees meer→Wat sê die Bybel oor hoe ek my kinders behoort te dissiplineer?
Gesels met enige ouer persoon en jy sal by uitstek hoor hoe hulle pak gekry het by hulle ouers as hulle iets verkeerd gedoen het. Self het ek verskeie kere met “Swart Piet” kennis gemaak!
Lees meer→Wat sê die Bybel omtrent seks buite die huwelik?
Die Bybel sê vir ons dat man en vrou gedurende die seksdaad een word. Letterlik beteken dit dat jy jou liggaam oorhandig aan iemand anders, en weer ook daardie persoon liggaam ontvang.
Lees meer→Wat sê die Bybel omtrent die gee van tiendes en offergawes?
Elke slag wat ek oor hierdie onderwerp probeer skryf het, het dit uitgeloop op kontroversie, maar vandag gaan daar nie kontroversie wees nie. Vandag gaan ons vir ‘n slag luister na wat Jesus hieroor te sê het.
Lees meer→