Deur geestelike oë
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Iemand het my gevra hoe ‘n mens jou geestelike oë kan open en dit het my laat dink dat ek nog nooit ‘n boodskap hieroor geskryf het nie.
Lees meer→Wat gebeur as ons sterf?
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Wanneer ons ‘n begrafnis bywoon, word ons aan ons eie sterflikheid herinner en dit laat mens opnuut wonder waarheen ons gaan as ons sterf.
Lees meer→Is dit my geoorloof om te eet wat ek wil?
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Die vraag of jy mag eet wat jy wil is so oud soos die Christendom self en daar is verskeie sienings daaroor, maar wat sê die Woord van God?
Lees meer→Lede van die Liggaam van Christus
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Ons liggaam bestaan uit baie lede soos die hande, voete, arms, oë en so meer, maar nie een van hierdie lede is belangriker as die ander nie.
Lees meer→Hoe werk die praat in tale?
Posted on by Pastoor Nico Visagie
Kom ons wees eerlik: almal van ons wat die eerste keer iemand deur die Heilige Gees in tale hoor praat, is totaal oorbluf.
Lees meer→