Is die einde naby?
Hierdie is ‘n vraag wat deur menigte Christene gevra word. Ek glo dat die HERE dit al ‘n geruime tyd vir ons wys net hoe min tyd ons oor het en nou verwys ek na die verskynsels in die hemelruim soos in die beweging van die planete, die maan en die son.
Lees meer→Hoe kan ek gered word?
Om gered te kan word is ‘n drie stap proses. Daar bestaan geen vinnige bid-hierdie-gebed-en-alles-is-eensklaps-reg nie. ‘n Gebed soos daardie is slegs stap een van die proses. Al drie stappe moet uitgeleef word om volkome in die HERE te word.
Lees meer→Die wegraping en die Joodse Trou Seremonie
Ek het al hierdie stukkie vir julle gebring, maar siende dat die wegraping so naby is, gaan ek dit nou weer doen om vir u te wys hoe ‘n Joodse Trou Seremonie inskakel by Jesus se verlossings plan vir ons as mens en die daaropvolgende wegraping.
Lees meer→Die Waarheid oor die Wegraping
Die woord wegraping kom van die Griekse woord harpazo (αρπάζο) wat beteken om om te gryp, met geweld weg te neem, aan te gryp, gretig op aanspraak te maak, uit te ruk of weg te ruk.
Lees meer→Wegraping: waarheid of fiksie?
Wie van julle het al gewonder waarom daar mense is wat glo in die wegraping terwyl daar ander is wat nie daarin glo nie.
Lees meer→