Die dood is ‘n onderwerp waaroor niemand graag wil praat nie, tog is dit ‘n integrale deel van mens wees. Ons almal vrees dit en vir die wat agterbly begin die groot verlang en wens ons vir die dag wat ons weer herenig sal word saam met Christus!
Lees meerTag Archives: begrafnis
Afsluiting van die ou dinge
Ons almal ken die verhaal van Jesus se begrafnis, maar die Gees wys vir my die anderkant van die verhaal…
Lees meer