Die koms van ons Heiland en Verlosser is voor die deur! Die tekens is almal daar en net die wat werklik blind is, sal dit nie sien nie.
Lees meerTag Archives: ewigheid
Ek staan by die deur en klop
Die Bybel sê vir ons in 2 Timoteus 3:1-5 dat daar in die laaste van dae swaar tye sal kom. ‘n Lys van dinge wat gaan gebeur word ook vir ons gegee, maar om te sien hoe hierdie dinge werklikheid word, is iets skrikwekkend! Ek raak bewoë in my gees as ek sien hoe baie daar met ‘n verlore gaande wêreld gepraat word en Niemand luister nie!
Lees meer