Ons is almal lede in Jesus se liggaam; elkeen geskep om een funksie te kan verrig, maar dit beteken nie dat ons minderwaardig is teenoor ander nie.
Lees meerTag Archives: minderwaardig
Na wie luister jy?
Ons almal ken die verhaal van Adam en Eva in die tuin van Eden. Nadat hulle van die boom geëet het waarvan God hulle beveel het om nie te eet nie, het hulle verstand oopgegaan en het hulle vir God weggekruip. In Genesis 3:11 sê God aan die mens: “Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is?”
Lees meer