Jesus wys vir my Johannes 16. Ek het die gedeelte al so baie gelees, maar vandag het dit vir my ‘n ander betekenis en ek gaan dit vir julle verduidelik. Almal van julle weet sekerlik wat in Afganistan aan die gebeur is; van mense wat vlug voor die Taliban; van Amerika wat opgegee het en […]
Lees meerTag Archives: sondebelydenis
Laat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand
Ek het vanoggend Lukas 12:35-48 gekry en die boodskap was nog nooit so duidelik nie! Lees dit gerus self op julle eie tyd; ek beveel dit aan!
Lees meerSal ek ooit perfek wees?
Met die oog op die naderende wegraping, wil ons almal graag perfek wees vir ons Bruidegom. Ons almal wil tog graag ons Bruilof klere so skoon as moontlik vir Jesus hê! Die vraag is of dit vir ons as mens moontlik is…
Lees meer