Wanneer ons ‘n begrafnis bywoon, word ons aan ons eie sterflikheid herinner en dit laat mens opnuut wonder waarheen ons gaan as ons sterf.
Lees meerTag Archives: stof
Wat gebeur na die dood?
Die dood is ‘n onderwerp waaroor niemand graag wil praat nie, tog is dit ‘n integrale deel van mens wees. Ons almal vrees dit en vir die wat agterbly begin die groot verlang en wens ons vir die dag wat ons weer herenig sal word saam met Christus!
Lees meer