Dis vir die Here baie belangrik dat ons moet verstaan wat dit beteken om Hom te vrees. Baie dink dat ons in absolute vrees moet lewe; so bang, dat ons net die hele tyd wil wegkruip! Daar is egter ‘n baie dieper betekenis!
Lees meerTag Archives: belydenis
Is ek ‘n ware Kind van God?
Hierdie gaan ‘n harde boodskap wees vir sommige om te hoor, maar dit is ‘n boodskap wat gebring moet word.
Lees meer