Mense besef dit nie, maar ons het iets wat nie eers die Engele in die Hemel het nie en dit is die vryheid van keuse.
Lees meerTag Archives: doel
Wat is God se Wil?
HERE, Paulus het dit die beste gestel toe hy gesê het ons kyk in ‘n dowe spieël en sien ‘n raaiselagtige beeld, maar een dag sal ons ten volle ken net soos ons ten volle geken was. Help ons, HERE, om te aanvaar dat U Wil perfek is, selfs al kan ons dit nie altyd sien nie. Amen!
Lees meer