Een van satan se gunsteling taktieke is om die liefde van God vir die mens goedkoop te maak en af te kraak as niksseggend.
Lees meerTag Archives: ewige dood
Die Vryheid van Keuse
Ek weet maar net te goed dat ek die laaste ruk vreeslik baie praat oor die bekering, vergifnis en die HERE aanneem as Persoonlike Saligmaker. Hierdie is konsepte wat vir die HERE baie belangrik is en ek wens mense wil gehoor gee…
Lees meer