Partykeer laat die HERE my so ‘n bietjie terug sit en dan kyk ons so saam na die wêreld en dis dan wat jy besef dat iemand wat nie ‘n Kind van die HERE is nie, die mees ongelooflikste ervaring van sy of haar lewe mis.
Lees meerTag Archives: gebed
Die gewoonte van gebed
Gebed kan partykeer so ‘n gewoonte ding word. Ons gaan om voor die HERE te wees sodat ons versterk kan word en daardeur kan doen wat nodig is, maar dis nie waaroor dit gaan nie.
Lees meer