Ons tyd op hierdie aarde is besig om nou vinnig tot ‘n einde te kom, veral as mens so kyk na wat in hierdie wêreld aan die gang is.
Lees meerTag Archives: jammer
Christenskap is ‘n leefwyse
Daar was ‘n sekere leraar wat die Sondag oggend ingehuldig sou word as die nuwe senior leraar van ‘n gemeente met ‘n baie groot ledetal. Soos wat verwag kan word het baie mense opgedaag om die nuwe senior leraar te kom sien.
Lees meer