Wanneer u ‘n krisis op hande het, onthou Jesus se woorde: “LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.” (Johannes 14:1)
Lees meerTag Archives: kommer
Hand in hand met Pappa
Om in die geloof te kan groei is daar een vereiste wat ons almal aan moet voldoen en dit is om eers van die illusie van beheer ontslae te raak.
Lees meerJesus maak die storms stil
Hoe lyk die storms in jou lewe? Voel dit vir jou of jy enige oomblik kan sink in ‘n see van probleme wat net nie wil ophou nie?
Lees meerGeregverdig by God
Om in hierdie tyd te leef is geen grap nie en Jesus weet dit en dis waarom Hy vandag vir ons hierdie boodskap van aanmoediging gee.
Lees meerMoenie dat satan jou vreugde steel nie
Ons leef in moeilike tye en dis ‘n feit en as gevolg daarvan is satan daarop uit om ons vreugde te steel!
Lees meer