Al opgelet dat die pad wat Jesus met elkeen van ons loop uniek is. Nie een persoon se pad met Jesus is ooit dieselfde as iemand anders s’n nie.
Lees meerTag Archives: lewenspad
Vertrou op Jesus met alles wat jy het
Ek let ‘n baie interessante ding op in die twee Suiderkruis Groepe op Watsapp en Telegram en dit is hoe die temas van die boodskappe ooreenstem met dit wat Jesus deur die Gees aan ons bekend maak!
Lees meerSaam met Jesus is alles moontlik
Jesus wys vir my hoe min vertroue daar in Hom is onder die wat in Hom glo…
Lees meerDie Tandemfiets
As ek moet vra wie van julle weet wat ‘n tandemfiets is, dan sal ‘n hele paar van julle seker vra: ‘n tandem wat?
Lees meer