Ons as Christene hou daarvan om te dink dat al die seëninge wat ons ontvang van Jesus af kom, maar dan is dit nie altyd so nie.
Lees meerTag Archives: maai
Doen goed aan mekaar
As mense hou ons daarvan om te dink dat ons probleme altyd die grootste en die moeilikste is, maar gesels met ander mense en jy kom agter dat dit wat jy gedink het so ‘n groot probleem is, eintlik niks is nie!
Lees meer