As ‘n mens die Gees van God vrye toegang in jou lewe gee, dan wys die Here partykeer vir ‘n mens baie interessante dinge!
Lees meerTag Archives: ontvangs
Waarom voel dit of die Here ons verlaat?
Het enige een van julle al op ‘n stadium in jou lewe gekom waar dit vir jou voel of die Here jou verlaat het? As jy bid, dan voel dit of jy teen ‘n muur vas bid!
Lees meer