Daar is duisende wat dink dat as hulle ‘n goeie lewe lei en elke Sondag kerk toe gaan, hulle Hemel toe sal gaan… Nee, Nee, NEE! Liewe leser, as dit jou siening is, dan is jy so verkeerd soos wat jy nog nooit in jou lewe was nie!
Lees meerTag Archives: opstaan
Struikelblokke is onvermydelik
Jesus sê vir sy dissipels in Lukas 17:1 dat dit onvermydelik is dat die struikelblokke kom. Hierdie woorde is vandag net so waar soos dit daardie tyd was. In Afrikaans het ons die gesegde “ons hoop vir die beste, maar die slegte kom vanself!”
Lees meer