Dis in ons natuur om te beoordeel waarvan ons hou en waarvan nie, maar die skeidslyn tussen beoordeel en veroordeel is fyn…
Lees meerTag Archives: ore
Bewaar jou ore!
Iemand het nou die dag vir my ‘n boodskap gewys wat iemand op sosiale media gepos het. Dit was nie die eerste keer dat ek so iets gesien het nie en dit gaan seker ook nie die laaste keer wees nie…
Lees meerNa wie luister jy?
Ons almal ken die verhaal van Adam en Eva in die tuin van Eden. Nadat hulle van die boom geëet het waarvan God hulle beveel het om nie te eet nie, het hulle verstand oopgegaan en het hulle vir God weggekruip. In Genesis 3:11 sê God aan die mens: “Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is?”
Lees meer