Ek het ‘n snaakse droom gehad en in die droom het Jesus vir my ‘n boodskap gewys wat iemand op ‘n sosiale media kanaal wou pos.
Lees meerTag Archives: red
Is die hel ‘n werklikheid?
Hierdie is ‘n vraag wat ons almal een of ander tyd oor gewonder het. Die geleerde mense sal vir jou sê dat die hel nie bestaan nie, maar dat dit net ‘n toestand van die gemoed is. Ek gaan van hulle verskil op die een!
Lees meer