Al opgelet dat die pad wat Jesus met elkeen van ons loop uniek is en dat nie een persoon se pad ooit dieselfde is as iemand anders s’n nie?
Lees meerTag Archives: snoei
Waarom kry ek so swaar?
Hierdie is ‘n vraag wat elkeen van ons al gevra het, maar ons vergeet dat ons in Jesus die Wynstok geplant is en nou word ons as lote van die wynstok van tyd tot tyd gesnoei.
Lees meer